top of page
Gimmie Grainvest Gholfdag

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Schabbies: 082-851-2971
Potchefstroom
Aug 29, 2025
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Mooi River Avenue, Potchefstroom, 2520, South Africa
R3 400.00 per vierbal
Description:
Gimmie-gemeenskap, dit is weer dáárdie tyd van die jaar! 🏌♂
Teken die datum in jou dagboek aan en kom speel saam met ons gholf
Of jy nou 'n gesoute speler of nuut in die spel is, dit is die perfekte afwisseling om 'n potjie gholf te geniet, te netwerk en te ontspan met wonderlike geselskap.
bottom of page