Gimmie Kunste - Stem en Sterlig by Roosmaryn

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Hendrik de Clerk: 084-601-1213
Potchefstroom
Sep 11, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
35 Parys Ave, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, South Africa
R390.00 per persoon
Description:
GIMMIE-KUNSTE
Skooltalent op sy beste!👏🌟
Beleef ’n genotvolle aand onder die sterre in Roosmaryn se betowerende tuin, waar leerders van Gimmies saam met talentvolle jong kunstenaars van laerskole in Potchefstroom hul passie vir sang en musiek deel. #gimmiekunste #gimmiekonsert #gimmietalent #gimmiefees
Jou kaartjie sluit ’n keurige charcuterie-bord in, terwyl ’n warm en feestelike atmosfeer die perfekte geleentheid skep vir familie en vriende om saam iets besonders te geniet.
Datum: 11 September
Tyd: 17:30–21:00
Kaartjie: R390
Let wel: Geen kinders onder 13.
Beperkte sitplekke – bespreek betyds om teleurstelling te voorkom!
