top of page
Henru en Schwabie Live by Die Huis

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
084-733-0678
Parys
Jul 29, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
71 Bree St, Parys, 9585, South Africa
R200.00 per persoon
Description:
SCHWABIE & HENRU LIVE @ DIE HUIS
Moenie 'n aand vol goeie musiek, 'n wonderlike atmosfeer en heerlike kos misloop nie. Sluit by ons aan vir 'n lewendige optrede deur Schwabie & Henru op 29 Julie 2026 by Die Huis.
📆 29 Julie 2026
🔖 Toegang: R200
🪑 Beperkte sitplekke beskikbaar (bespreek vroegtydig)
⏰ Deure open om 17:00
📍 Bree-straat 71, Parys
bottom of page
