Hervormde Kerk Losberg Fochville Herfsmark en Kattebakverkoping

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
072-361-2359
Fochville
Mar 28, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Losberg, Fochville, 2515, South Africa
Gratis toegang
Description:
Na 'n Baie suksesvolle Kersmark in Desember 2025 begin ons hierdie jaar met ons eerste mark die 28e Maart 2026. Ons voeg dan ook 'n KATTEBAKVERKOPING by. Nou dit gaan so werk: In jou huis is daar Baie items wat oortollig is of glad nie meer gebruik word nie. Pak alles in jou kattebak (boot), bespreek 'n parkeerplek by ons en kom verkoop dit. So raak jy ontslae van oortollige items en jy verdien 'n ekstra geldjie.
HERFSMARK EN KATTEBAKVERKOPING (Boot sale).
28 MAART 2026
08:00 tot 13:00
HERVORMDE KERKTERREIN FOCHVILLE
R150 vir Stalletjies en parkering vir KATTEBAKVERKOPING
Whatsapp 072 361 2359 vir meer besonderhede.





