top of page
Huis van Genade Gholfdag

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Floors: 082-940-2033
Potchefstroom
Jul 24, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Mooi River Avenue, Potchefstroom, 2520, South Africa
R2 000.00 per 4bal, R2 000.00 per natgat,
Description:
⛳Huis van Genade Golfdag 2026⛳
Hoe kan jy help?
- "Like" en "share" asb die "post"
- Skryf 'n 4bal in of vra vir iemand om te speel
- Borg 'n gatjie of vra vir iemand vir 'n borg
- Borg pryse (Hampers, Vouchers, ens.)
- ENIGE finansiële bydrae is welkom
Fondse word ingesamel vir die volgende:
- Opgradering van kompleks en kerksaal
Byvoorbaat baie dankie vir u mooi ondersteuning en samewerking!
bottom of page
