Kaalvoet Kafee bied aan Rikus Van Der Vlies

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Rene 083-408-0272
Parys
May 22, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Weilbach, 9585, South Africa
R100.00 per persoon
Description:
Rikus was deel van die band Herleef maar tree nou Solo op. Hy fokus of eerlike lirieke, emosionele resonansie en musiek met betekenis. Kom ondersteun ons jong talent. Kontak Rene 0834080272 vir meer besonderhede. R100 'n kaartjie
Ek sien uit om vir die eerste keer in Parys te kom kuier!! 🥳
As jy in die area is maak seker jy kom geniet ñ heerlike aand saam met my! Ek bring musiek, stories, kuns en sommer alles wat ek het!! 👏🏻
Help my om dit wyd en suid te versprei so as jy mense daar ken stuur aan, like, share en dan sien ek julle daar! 🙏🏻
Liefde in Alles
