Kuns en Klets Dames Kuns

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Anrie: 082-774-2246
Potchefstroom
Feb 17, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Potchefstroom, South Africa
R425.00 per persoon
Description:
Dames dames!!!
Vir hierdie meesterstuk is daar min vderduideliking nodig want die treffende kunswerk doen die praat werk! Iets gonna be LEKKER & MOOI! Bederf jouself en kom kuier saam aan die kuns tafel die Maand! Hierdie klas is vir almal - al het jy laas in die kleuterskool n kwas vasgehou! Hoop om jou daar te sien!!!
Kontak my gerus vir enige navrae.
0827742246
Kuns en Klets Dames Kuns

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Anrie: 082-774-2246
Potchefstroom
Feb 18, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Potchefstroom, South Africa
R375.00 per persoon
Description:
Aandag dames!!! Hou jy van verassings??? Dan is hierdie klas vir jou! Jou jy dalk nie van verassings nie - hierdie een sal jou nie skrik maak nie en beloof om jou kreatiewe koppie vol te maak en om sommer jouself te verras met hoeveel kunstigheid uit jou kan vloei as daar n oop canvas en eindelose kunsmateriale tot jou beskikking is. Onder andere, gaan ons kuns met decoupage, ink, 3D paste, akrielverf en sommer nog baie meer! Opwindende en indrukwekkende tegnieke word eenvoudig toegepas en speel-speel word daar sommer gou gou baie mooi-moois gemaak!!! Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom!





