Kuns en Klets Klasse vir Kinders - Verf jou eie Pottery Hasie en Droeë Pastel Kunswerk

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
082-774-2246
Potchefstroom
Dec 2, 2025
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Potchefstroom, South Africa
R250.00 per persoon
Description:
Vakansie Kuns!!! Next level pret en kreatiwiteit - die beste manier om die vakansie af te skop!
Hierdie is al klasse wat daar sal wees in Desember op die stadium! Bespreek gerus jou plekkie vroegtydig om teleurstelling te voorkom!
Daar is opsies vir kinders, en ook vir Mammas saam asook slegs n dames klas.
Meeste kinder klassies kos R250 pp. Dit sluit in n heerlike, kreatiewe en begeleide proses waar n groot verskeidenheid van net die beste kuns materiale gebruik word om 'n spog-kunswerk (of 2) te maak! Soos altyd is daar bederfies in vakansie klasse en lekker speel en kuier plek vir Mammas en kinders.





