top of page

Regional Events Calendar 

Laerskool Goudkop Manne Aand Saam Met Dricus Du Plessis

Music Festival

Date/s:

May 30, 2024

City/Town:

Klerksdorp

Venue:

Klerksdorp, South Africa

Ticket Pricing:

R5 000.00 per tafel, Enkel kaartjies vanaf 4 Maart R300.00 per persoon

Ticket Site:

WhatsApp 083-716-5495

Contact Info:

Website:

Facebook:

Telephone:

083-716-5495

E-Mail:

WhatsApp:

083-716-5495

Event Info:

30 Mei 2024, Portugese Saal Klersdorp

R5 000.00 per tafel behels:
10 Sitplekke
'n Ligte ete
Knoffelbrood en and "snacks"

Die aand behels:
"Red Carpet arrival" met Dricus, seremoniemeester en nog twee spesiale gaste
Gesprek met Dricus Du Plessis
Seremoniemeester en Ignus gaan sorg vir vermaak
Oop vure
Veiling met besonderse items
Kontant kroeg beskikbaar.

Dricus du Plessis is 'n Suid-Afrikaanse professionele gemengde gevegskunstenaar. Hy neem tans deel aan die middelgewig-afdeling van die Ultimate Fighting Championship. Hy is die huidige UFC-middelgewigkampioen en die eerste Suid-Afrikaner is wat 'n UFC-kampioenskap gewen het

Share this:

bottom of page