top of page
Laerskool Orkney Gholf Dag

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Ryno: 079-519-2382 of Ivan: 072-312-8741
Orkney
Jul 31, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
1 Scott Ave, Orkney, 2619, South Africa
R1 500.00 - 4 Bal, R1 000.00 Putjie Borg, R2 200.00 4Bal en Putjie Borg
Description:
Of jy nou 'n gesoute speler of nuut in die spel is, dit is die perfekte afwisseling om 'n potjie gholf te geniet, te netwerk en te ontspan met wonderlike geselskap.
Kom geniet ’n onvergeetlike dag op die baan! Ons nooi jou uit na ons komende gholfkompetisie waar die atmosfeer en vriendskap belangriker is as die voorgee.
bottom of page
