top of page

Lekwena Wildveiling 2024

Music Festival

Contact Info:

Website:

Facebook:

Telephone:

E-Mail:

WhatsApp:

Share this:

lekwena.co.za

Hendrik: 083-347-5325, Allan: 082-528-0059, Ben: 072-124-4066

Hendrik: 083-347-5325, Allan: 082-528-0059, Ben: 072-124-4066

Event Info:

Date/s:

City/Town:

Venue:

Ticket Pricing:

Ticket Site:

Jun 1, 2024

Potchefstroom

N12, Potchefstroom, 2531, South Africa

Gratis toegang

Gratis Toegang

Dit is weer amper tyd vir Lekwena Wildlewe Landgoed se jaarlikse Wildveiling, Mini Jag Ekspo en Gesinsaktiwiteite.
Lekwena Wildlewe Landgoed bied op Saterdag, 1 Junie 2024, 'n lekker dag uit vir die hele gesin.
Die Wildveiling begin om 11:00, maar kom ondersteun gerus die Mini Jag Ekspo stalletjies en bring die gesin vir 'n paar lekker aktiwiteite. Lekwena Plaaskombuis sal ook oop wees vir ontbyt en middagete!
Lekwena Plaaskombuis is 11km langs die N12 pad na Johannesburg geleë. Skakel 071 604 7952 vir meer informasie of bespreking van stalletjies.
Sien julle daar!

bottom of page