Lente Dans by Thabela Thabeng

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
056-818-1116
Parys
Sep 5, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Buffelskloof farm Vredefort Dome, Parys, 9585, South Africa
R120.00 per persoon
Description:
🌸 Lentedans by Thabela Thabeng 🌸
🌸 R120 per persoon
🌸 Besprekings is noodsaaklik.
Goeie musiek, goeie mense en 'n perfekte lente-aand.
Kom geniet 'n prettige aand van dans in ons pragtige skuur-venue ter ons die begin van die lente vier.
Bring jou vriende en familie saam, geniet die atmosfeer en dans die aand weg!
Bring jy die kinders saam? Geen probleem nie! Ons sal iemand hê om na die kleintjies om te sien, sodat jy kan ontspan en die aand geniet.
Ons sien daarna uit om saam met jou fees te vier!
