top of page

Maak Jou Eie Lipstiffie deur Lipped by Kayy Latte Coffee Shop

Music Festival

Contact Info:

Website:

Facebook:

Telephone:

E-Mail:

WhatsApp:

Share this:

081-777-2003

081-777-2003

Event Info:

Date/s:

City/Town:

Venue:

Ticket Pricing:

Ticket Site:

Jun 22, 2024

Parys

6 Esplanade St, Parys, 9585, South Africa

R600.00 per persoon

Bespreek: Kay-Leigh 081-777-2003

Kayy Latte Coffee Shop bied n heerlike dames oggend aan waar jy jou eie lipstiffie kan maak, in die kleur van jou keuse.
Die oggend sluit ook heerlike sop en wyn in.
Slegs n beperkte hoeveelheid kaartjies is beskikbaar.

Kan jy nie die perfekte skakering lipstiffie vind wat jou komplementeer nie? Hoekom skep jy dit nie self nie! Die opwinding en kreatiewe proses om iets so spesiaal te kan maak, is die dryfkrag agter Lipped.

bottom of page