Modevertoning - Jose De Canha

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Hester: 072-949-4771
Potchefstroom
Aug 8, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
86 Chris Hani St, Potchefstroom, 2520, South Africa
R150.00 per volwassene, R100.00 kinders onder 12
Description:
MODEVERTONING 2026
Beleef ’n oggend van styl, musiek en inspirasie.
Datum: 8 Augustus 2026
Tyd: 09:30 vir 10:00
Plek: NHK Kerk, 86 Chris Hani-straat, Potchefstroom
Geniet ’n elegante modevertoning met internasionale mode en onvergeetlike musiek.
Aangebied deur:
Internasionale ontwerper Jose de Canha, saam met Janet Potgieter, eienaar van JannyDjan Academy.
Spesiale gaskunstenaar: Amira Willighagen
Seremoniemeester: Jaco de Waal
Kaartjies:
Volwassenes – R150
Kinders (12 jaar en jonger) – R100
Koek en tee ingesluit.
Kom geniet ’n besondere oggend van mode, talent en samesyn.
