Momentum Aardklop - Charl du Plessis Trio - Take a Sad Song and Make It Better

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
087-527-0023
Potchefstroom
Sep 30, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
62 Thabo Mbeki Way, Potchefstroom, 2520, South Africa
R180.00 - Hartsvriende, R200.00 - Aanlyn, R220.00 By die deur
Description:
Die Charl du Plessis Trio vier 20 jaar op die verhoog met ’n verbysterende versameling crossover-musiek – van barok tot blues en boogie. Hierdie veelsydige ensemble het internasionaal naam gemaak met hul unieke verwerkings, virtuose spel en fyn genuanseerde interpretasies van klassieke werke in ’n jazzstyl. Ná die sukses van Bach & Beatles kyk Charl du Plessis, Werner Spies en Peter Auret terug op musikale hoogtepunte van die afgelope twee dekades.
Met: Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (kontrabas) en Peter Auret (tromme)
Teks: Breyten Breytenbach en Daphnée Breytenbach
Musiekregie: Charl du Plessis
NWU Konservatorium
Crossover-klassiek
Afrikaans en Engels
Gesin
70 min.
30 Sep. 09:30, 1 Okt. 16:30
