top of page
Momentum Aardklop - Die stories wat ons vorm

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
087-527-0023
Potchefstroom
Oct 2, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
954 M C Roode St, Potchefstroom, South Africa
Gratis toegang
Description:
Michéle Meyer in gesprek met Phyllis Green
In Einde en Begin vertel Michèle Meyer die verhaal van Marié, wat as kind op ’n sendingstasie in Rhodesië grootword. Deur haar herinneringe word ’n wêreld van familie, verlies, liefde en verandering ontvou. Dit is ’n aangrypende roman oor die dinge wat ons agterlaat, die mense wat ons vorm en die nuwe beginne wat uit elke einde kan groei.
Fiksie, Queillerie
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.
2 Okt. 12:00
bottom of page
