Momentum Aardklop - Dieretuin

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
087-527-0023
Potchefstroom
Oct 1, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Potchefstroom, South Africa
R170.00 - Hartsvriende, R190.00 - Aanlyn, R210.00 - By die deur
Description:
“Ek was by die dieretuin.” Met hierdie eenvoudige woorde ontwrig ’n vreemdeling, Jerry, ’n rustige Sondagmiddag in die park waar Peter in stilte sit en lees. Wat begin as ’n ongemaklike gesprek, ontwikkel vinnig in ’n ontstellende konfrontasie oor eensaamheid, menslike kontak en die dun lyn tussen beskawing en dierlikheid. Soos Jerry se verhale al hoe donkerder en meer persoonlik raak, word Peter gedwing om sy eie lewe, waardes en identiteit te bevraagteken. Wanneer spanning oorkook, verander ’n gewone parkbankie in ’n simboliese slagveld. Dieretuin is ’n rou, aangrypende ondersoek na isolasie en die desperate behoefte om werklik met ’n ander mens ’n band te vorm.
Met: Kaz McFadden en Hannes Brümmer
Teks: Edward Albee
Verwerking: Kaz McFadden
Regie en beligtingsontwerp: Lara Lourens
Stelontwerp: Melandi Swiegelaar, Luan Maartens, Lian Strydom, Lara Lourens en Anina Michelle Naudé
Kostuumontwerp: Ethan Cooke
Verhoogbestuur: Chanelle Swart en Anina Michelle Naudé
Vervaardiger: The Third Law
Produksiebestuur: Ilke König
POK (C6) - Potchefstroom NWU
Tragikomedie
Afrikaans
Geen o. 13 (T)
60 min.
1 Okt. 09:30
2 Okt. 16:00
3 Okt. 16:30
