Momentum Aardklop - Magspelers en Keerpunte - Suid-Afrika se verlede en toekoms

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
087-527-0023
Potchefstroom
Sep 29, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
954 M C Roode St, Potchefstroom, South Africa
Gratis toegang
Description:
Tara Roos en Pierre Steyn
Where to From Here? – Tara Roos Tara Roos ondersoek die opkoms van populisme en die uitdagings van koalisieregering in Suid-Afrika. ’n Tydige blik op die politieke magstryde wat die land se toekoms vorm. Wings of Duty, Shadows of Power – Pierre Steyn Pierre Steyn se memoire bied ’n unieke blik op sy lewe in die lugvaart- en verdedigingswêreld, en op die politieke en militêre gebeure wat Suid-Afrika se geskiedenis help vorm het.
Niefiksie, Jonathan Ball, Naledi
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.
29 Sep. 15:30
