Momentum Aardklop - Oorsprong

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
087-527-0023
Potchefstroom
Oct 2, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
62 Thabo Mbeki Way Potchefstroom
R140.00- Hartsvriende, R160.00- Aanlyn, R180.00 - By die deur
Description:
Pianis en komponis Marcel Dednam maak sy feesdebuut met ’n versameling eie komposisies, aangevul deur stylvolle jazzverwerkings van bekende liedjies, spontane improvisasie, asook ’n unieke samesmelting van Afrikaans en jazz. Die program fokus op sy persoonlike musikale reis en beweeg vrylik tussen blues, funk, swing, pop en bossa nova. Saam met Werner Spies (kontrabas) en Pieter Auret (tromme) vorm ’n dinamiese trio die hart van die produksie, met ’n sterk fokus op interaksie en musikale gesprek. Gaskunstenaars Anna Davel (sang) en Deryn Dednam (saxofoon) verryk die program met besonderse musikale bydraes.
Met: Marcel Dednam, Werner Spies, Peter Auret en gaskunstenaars
Komponis: Marcel Dednam
Musiekregie en -verwerking: Marcel Dednam
NWU Konservatorium
Kontemporêr
Afrikaans en Engels
Gesin
60 min.
2 Okt. 09:30
3 Okt. 13:00
