Momentum Aardklop - Proe Skink en Smul

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
087-527-0023
Potchefstroom
Sep 29, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
954 M C Roode St, Potchefstroom, South Africa
R305.00 per persoon
Description:
Ervaar ’n fynproewersviering van geur, smaak en vakmanskap met ’n eksklusiewe wyn-en-kos-paring, wat uitstaande wyne van Bonnievale insluit. Hierdie proe-ervaring bied ’n keur van hul beste wyne wat gekombineer word met southappies, met die wyn en spys wat mekaar ten beste aanvul.
Vind uit hoe tekstuur, sout, vet en suurgehalte in perfekte harmonie saamwerk met die unieke karakter van elke wyn. Hierdie sensoriese reis word aangebied deur ’n kundige sommelier.
Hierdie is meer as net ’n proe-geleentheid, dit bied insig in die Suid-Afrikaanse wynkultuur – ontwerp om te inspireer, op te voed en te bekoor. ’n Onvergeetlike geleentheid om gehaltewyne te geniet.
Met: Roots Academy & Darran Shuttle
The Roots
Leefstyl
Engels
Geen o. 18 (A)
60 min.
29 Sep. 13:00
30 Sep. 17:00
1 Okt. 13:00
2 Okt. 17:00
3 Okt. 13:00
