top of page

Momentum Aardklop - Tollie Parton - Tottie en nie verder

Music Festival

General Info:

Website:

Facebook:

Ticket Site:

Telephone:

E-Mail:

Town:

Date/s:

Share this:

087-527-0023

Potchefstroom

Oct 1, 2026

Event Info:

Venue:

Ticket Pricing:

11 Hoffman St, Potchefstroom, 2531, South Africa

R150.00 - Studente, R220.00 - Hartsvriende, R200.00 - Agter, R240.00 - Voor

Description:

Tollie Parton was nog altyd die ietwat te eerlike vriendin wat dikwels mense kwaad maak. Sy vertel ook al vir jare hoe sy vir niks en niemand bang is nie, maar is dit regtig die waarheid? Is sy nes die dapper muis van ouds bereid om te sê dat sy ook vir niks skrik nie? Jok sy nes daai vuil muis? Wel, tottie en nie verder nie! In Tollie se nuutste aflewering kan sy ongelukkig nie anders as om die waarheid te laat glip nie. Selfs ’n vreeslose fopdosser is soms weerloos teen die natuur. Die liefde het haar kom sag maak. Die probleem is egter: hoe lank gaan dit hou? En wie is die man wat haar hart so kom steel het? Baie mense dink dis Steve. Watter Steve? En kan dit wees? Is dit te goed om waar te wees? Dat sy, ondanks wat daar oor haar gesê word, werklik eintlik net hier is om die goeie nuus te verkondig? Daar is niks wat die liefde en ’n skaaptjop nie kan fix nie.

Met: Tollie Parton
Teks: Anne Hirsch en Wynand Kotze
Regie, verhoogbestuur en vervaardiger: Wynand Kotze
Oorspronklike musiek: Loki Rothman

Ouditorium
Skerpskerts
Afrikaans
Geen o. 18 (T)
80 min.

1 Okt. 12:30
2 Okt. 21:00
3 Okt. 20:00

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2026

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: 

guy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

Proudly Supporting

437534739_949282600536083_5430138278526729757_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (1).png
480508683_613349784788292_687399541913790447_n.jpg

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
462851564_122176550930146076_5897628943819649802_n.jpg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (2).png
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page