top of page
NG La Hoff Klerksdorp Kerssangdiens

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
018-468-1494
Klerksdorp
Nov 30, 2025
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
37 Cilliers Str St, La Hoff, Klerksdorp, 2571, South Africa
Gratis toegang
Description:
NG Gemeente La Hoff bied 'n Kerssangdiens aan saam met die gaskunstenaar Du Preez Stoltz!
Toegang is gratis - daar sal net 'n dankoffer opgeneem word.
Kom luister en kom sing saam!
Du Preez se passie is om die wonderlike boodskap van OORVLOEDIGE LEWE BINNE GOD SE WAARHEID met ander te deel! Hy toer die land vol na verskillende gemeentes en instansies
bottom of page





