top of page
NHK Grimbeekpark Jaarlikse Gholf Dag

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Renier: 083-462-1957 of Michael: 082-853-8423
Potchefstroom
Apr 24, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Mooi River Avenue, Potchefstroom, 2520, South Africa
R2 500.00 4 bal
Description:
Hier is dit nou. Ons Gholf dag 2026! 24 April. Lekker Better ball/Scramble Drive en two scores to count on par 4s. LEKKER!
Hierdie gaan 'n groot geleentheid wees en julle wil dit nie misloop nie. Ons pryse is *legendaries*, die atmosfeer is fantasties, En die baan by Potchefstroom Country Cllub ...PRAGTIG!
Bespreek jou vierbal voor dit te laat is. En onthou om jou gholf karretjie vroegtydig te bespreek by die Pro Shop.
Borge en donasies welkom!
bottom of page
