top of page

NHK Studentegemeente Potchefstroom Verwelkomings Kamp

Music Festival

Contact Info:

Website:

Facebook:

Telephone:

E-Mail:

WhatsApp:

Share this:

Ds. Michael Muller: 062-884-2208

Event Info:

Date/s:

City/Town:

Venue:

Ticket Pricing:

Ticket Site:

Jan 26, 2025

Parys

*Please note we are 25km from Vredefort, Between Parys & Viljoenskroon, R59, Parys, Vredefort, 9585, South Africa

R1 200.00 per persoon

Ds. Michael Muller: 062-884-2208

Die NHK Studentegemeente Potchefstroom is baie opgewonde om volgende jaar se eerstejaars te verwelkom. 'n Eerstejaarskamp is n geleentheid vir studente om mekaar te leer ken en lewenslange vriendskappe te ontwikkel. Ons kan nie wag om die klas van '24 volgende jaar te ontmoet nie!

Die verwelkomings kamp '25 is by Tava Lingwe Game Lodge! Ons kan nie wag om julle daar te sien nie

Die herinneringe, gees en vriendskappe gemaak op eerstejaars kampe is ongelooflik en ons kan nie wag om jou deel te maak van ons onvergeetlike oomblikke nie!

bottom of page