Noordwes Motorskou

Contact Info:
Website:
Facebook:
Telephone:
E-Mail:
WhatsApp:
Share this:
083-664-0058
083-664-0058
Event Info:
Date/s:
City/Town:
Venue:
Ticket Pricing:
Ticket Site:
May 1, 2025
Potchefstroom
217 Walter Sisulu Ln, Potchefstroom, 2531, South Africa
R60.00 per persoon, R30.00 per kind
By die ingang
Donderdag 1 Mei 2025 - Die GROOTSTE Motorskou in Noordwes!
'n Dag van mooi karre, lekker kos en goeie musiek vir die hele gesin!
Pannekoek, Vetkoek, Ribburgers, Boereworsrolle, Hamburgers, Koektafel, Aartappel op 'n stokkie, vars vleis en vele meer te koop.
Maak seker dat jy dit nie misloop nie!
Kaartfasiliteite beskikbaar en nuwe kaartjie-stelsel gaan verseker dat rye by Kosstalletjies iets van die verlede is!
Onthou ook ons antieke meubelveiling om 09:30 en die Canine Focus SA Hondevertoning om 10:30.
Daar is nog plek om jou spogmotor in te skryf. Alle motors word beoordeel - daar is pryse te wen!
Volg die skakel na die vorm om jou kar in te skryf: https://surveyheart.com/form/6788ac85d7cbbf3bf8033523