Noordwes Motorskou

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
083-664-0058
Potchefstroom
May 1, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Potchefstroom, South Africa
R60.00 per persoon, R30.00 per kind
Description:
Ons tel die dae af na die lekkerste dag van die jaar!
Maak reg vir 'n propvol program by die Motorskou! Nie net gaan die enjins brul nie, maar ons gaskunstenaar Jakkie Louw gaan sorg dat die atmosfeer op kookpunt is. 🎸✨
Bring die hele familie vir:
Basaarkos (die pannekoeke roep jou!). 🥞
'n Pretpark vir die jong klomp om hulle energie uit te leef. 🎡
Honde-vertoning vir groot pret met slim viervoete. 🐾
Antieke Meubelveiling vir die skatjagters. 🪑
Inskrywings:
Het jy 'n voertuig wat koppe gaan laat draai? Ons wil die motor daar hê! Voltooi die vorm by die skakel hieronder om jou plek te bespreek: 🔗 https://form.jotform.com/260350692806559
Sien julle een van die dae daar!!
Alle motors word op die dag beoordeel en daar is pryse te wen!
Dit gaan 'n dag van musiek, motors en hope pret wees. Moenie dit misloop nie!
