top of page
Poetry songs and Accordion Afternoon in Paris

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Rene: 083-408-0272
Parys
Jul 14, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Weilbach, 9585, South Africa
R200.00 per persoon
Description:
Helena Hettema gaan gesels oor haar Digbundel Journeyman en 'n paar gedigte daaruit voorlees. Sy gaan ook 'n paar liedjies sing begelei deur Loren Ehlers. Lohren gaan self ook vir ons wys hoe speel mens die trekklavier nou eintlik. Daar sal sop en brood bedien word. Beperkte plekke beskikbaar so Besprekings noodsaaklik. Kontak Rene op 0834080272 vir meer besonderhede.
bottom of page
