top of page

Potch Bulldogs Charity Box Day Jol

Music Festival

Contact Info:

Website:

Facebook:

Telephone:

E-Mail:

WhatsApp:

Share this:

Jannie 082-560-3324

potchbulldogs@gmail

Jannie 082-560-3324

Event Info:

Date/s:

City/Town:

Venue:

Ticket Pricing:

Ticket Site:

Jun 8, 2024

Potchefstroom

Govan Mbeki Dr, Potchefstroom, South Africa

R80.00 per persoon

By die ingang

Kom en geniet die dag saam met ons. Pret vir die hele gesin. Kom kuier saam met vriende en maak nuwes.

Verskei stalletjies gaan beskikbaar wees. Kontant kroeg met bikers pryse. Geen eie coolerboxes nie. Wen n naweek weg en lucky draw pryse.

Musiek deur DJ Jacues.

Kom ontmoet die kinder sterre van die TV-series 7de Laan.

Donasie is welkom in die vorm van komberse, badkamerbenodighede, skoonmaakmiddels, klere, nie-bederfbare voedesel, skryfbehoeftes, kontant ens.

Biker games.
Pick a Box kaartjies teen R5
Items vir opveiling

Venue: Potch Trimpark
Tyd: 10:00 tot laat
Kaart fasiliteite vir betaling sal beskikbaar wees.

bottom of page