Potchefstroom All American Hotdog and Beer Challenge

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
079-806-6759
Potchefstroom
Sep 5, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
1 Piet Bosman St, Potchefstroom, 2520, South Africa
Inskrywing: R250.00 per persoon 18+ , R150.00 per kind
Description:
πβοΈ LENTE BEGIN MET 'N BANG IN POTCH! πΊπ
Die dae raak langer, die son skyn warmer en daar is net een manier om die lente af te skop... met 'n yskoue bier, 'n paar hotdogs en 'n ongelooflike dag saam met vriende en familie! πΌπ»
De Leeukuil Potch Dorp Rugby Pub bring vir jou iets wat Suid-Afrika nog nooit beleef het nie...
Die ALL AMERICAN HOTDOG & BEER CHALLENGE!
Die eerste van sy soort in Suid-Afrika... en natuurlik die eerste in Potchefstroom! π₯
π Dink jy jy kan dit baasraak?
Die uitdaging:
π 15 Hotdogs
πΊ 500ml Draught
β±οΈ Wie gaan die vinnigste tyd opstel?
Maar selfs as jy nie deelneem nie, wag daar 'n dag propvol vermaak:
πΈ Live musiek deur die dag
π Heerlike kos
πΊ Yskoue drankies
π Kids Hotdog Challenge
π¨βπ©βπ§βπ¦ Pret vir die hele gesin
π₯ Fantastiese atmosfeer
βοΈ Die perfekte manier om die lente te vier!
π
5 September 2026
ποΈ R150 per deelnemer (18+)
π§ Kids Challenge β R100
Kom geniet 'n dag van lekker eet, koue drankies, goeie musiek en hope pret. Bring jou familie, daag jou vriende uit en wees deel van wat beloof om een van Potch se lekkerste lente-geleenthede te wees!
ππΊ Dis nie net 'n challenge nie... dis die perfekte manier om die lente af te skop!
π Tag daai vriend wat altyd sΓͺ hy kan enige eetkompetisie wen... nou is sy kans! πππΊ
