Potchefstroom Gimnasium Wynveiling

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Potchefstroom
Aug 20, 2025
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
2 Kock St, Central, Potchefstroom, 2531, South Africa
R500.00 per persoon
Description:
Potchefstroom Gimnasium nooi Gimmie-ondersteuners uit na ’n besondere wynveiling en gesellige aand saam met rugbylegende, Kobus Wiese, en Paarl Gimnasium
Kom kuier saam terwyl ons terugkyk na die merkwaardige oomblik toe die Springbokke 30 jaar gelede die wêreldbeker gewen het en luister na Kobus se unieke stories oor dié legendariese tyd.🏉🇿🇦
Tafels is beskikbaar – nooi ’n paartjie, bring vriende en geniet 'n aand van topwyne, lekker geselskap en ’n tikkie Springbok-nostalgie.
Volg die skakel om jou plek te bespreek - plekke is beperk!
R500 per persoon (sluit driegangmaaltyd in)
Hierdie fondsinsameling is ten bate van Gimmie-sport.
Kom kuier saam met Potch Gimnasium, Paarl Gimnasium & die legendariese Kobus Wiese.
Woensdag 20 Augustus 2025
Snowflake
Koste: R500 p.p.
Ingesluit:
Driegangmaaltyd
Gaskunstenaar
Bottel wyn per tafel
Tafelkeuse:
Oregon Pine 10 Sitplektafel (22 beskikbaar)
Pine Tafel 10 Sitplektafel (4 beskikbaar)
Ronde 6 Sitplektafel (5 beskikbaar)
Ronde 8 Sitplektafel (5 beskikbaar)
Ronde 10 Sitplektafel (9 beskikbaar)
Bankbesonderhede
Potchefstroom Gimnasium Skool
Bank: ABSA
Rek nr. 670 640 469
Takkode: 632005
Verwysing: 820005 + tafelnommer
Stuur asseblief bewys van betaling aan dna.edgemarketing@gmail.com met u naam, van en tafelnommer.
Let wel: Bespreking sal slegs gedoen word indien bewys van betaling binne drie dae na die e-posadres gestuur word.