Rotary Parys - Ritme met Rimpels

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
064-516-0238
Parys
Apr 10, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Parys, South Africa
R50.00 per persoon, R75.00 met n boerie
Description:
🎶💃 RITME MET RIMPELS – BOEREDANS SOOS IN DIE GOEIE OU DAE! 🕺🎶
Rotary Parys nooi ALLE 50+ legends om die dansvloer (of net die kuierhoek 😉) te kom geniet!
📅 10 April 2026
⏰ 18:00 – 22:00
📍 Rotary Saal, Parys
Dis tyd vir lag, kuier, lekker musiek en daai spesiale ritme wat net met ’n paar ekstra jare se wysheid kom 😉
🔥 GEEN ONDER 50 😄
Ja, hierdie aand is vir almal 50+ – of jy nou kan dans, wil leer dans, of net wil kom kuier en saamsing!
💛 R50 per persoon
🌭 R75+ met ’n boerie
Bring jou maat, bring jou vriende, bring daai stories van “weet jy nog daai keer…”
Kom maak nuwe memories, lag hard en geniet ’n aand vol musiek en geselskap.
Hierdie is nie net ’n dans nie – dis ’n kuier vir die siel.
