top of page

Spieëltjie Spieëltjie

Music Festival

Contact Info:

Website:

Facebook:

Telephone:

E-Mail:

WhatsApp:

Share this:

018-293-0678

Event Info:

Date/s:

City/Town:

Venue:

Ticket Pricing:

Ticket Site:

Jun 13, 2024

Potchefstroom

2 Kock St, Potchefstroom, 2520, South Africa

R220.00 per persoon

Spieëltjie Spieëltjie

Die opvoering is ‘n kabaret van klank en kleur en beweging – ‘n heerlike potpourri wat verskillende dansvorme, mimiek, storievertelling en deelnemers tussen nege en 77 jaar insluit.

Dié familie-vriendelike fantasie is ’n reis na ’n droomwêreld waar mitiese figure, troebadoers en ’n towerspieël hul verskyning maak.
Die verhaal gaan oor selfontdekking – ’n metamorfose waartydens jy jou donker kokon agterlaat om vreesloos jou vlerke te sprei


Date: June 13, 2024
Start time: 17:00 SAST
End time: 23:59 SAST
Venue: Snowflake Venue

bottom of page