Tribute to Theuns Jordaan deur AJ De Vos

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
083-716-5495 of 061-542-2139
Klerksdorp
May 15, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
N12, Freemanville, Klerksdorp, 2571, South Africa
R100.00 per persoon
Description:
Tribute to Theuns Jordaan
(Met AJ DeVos)
Kom beleef ’n aand van tydlose Afrikaanse musiek ter ere van een van Suid-Afrika se grootste kunstenaars, THEUNS JORDAAN!
AJ de Vos bring hierdie huldeblyk met passie en respek.
Kom sing saam met treffers soos:
Nabibsroos, Soos Bloed, Net voor die Storm kom, Hak hom Blokkies en vele meer!
📍 Rio Hotel Casino Convention Resort TEATER
📅 VRYDAG, 15 Mei 2026
⏰ 19:00
🎟️ R100 p/p
TAFELS VAN 10
BESKIKBAAR TEEN
SLEGS R1000!
🍻 Buffelsfontein Baard-olie & Brandewyn kontantkroeg beskikbaar.
📲 Bespreek nou via WhatsApp:
083 716 5495
061 542 2139
Moenie hierdie aand van herinnering en besonderse musiek en misloop nie.
