top of page
Uitspan Naweek saam met die Tradisionel Boeremusiek Klub

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
056-818-1197
Parys
Mar 15, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Vaal-Eden, Vaal Oewer, South Africa
R50.00 per persoon
Description:
Udolpho vier die 45ste bestaansjaar van die Tradisionele Boeremusiekklub (TBK) 🎶🎻
Kom geniet ’n welverdiende Uitspan-naweek 🌿, 13–15 Maart 2026
Dagbesoekers is welkom
9 Verskillende orkeste
Daar is verskeie etes beskikbaar 🍔🥘 asook ’n snoepwinkel 🍭🍬
Ingang: R50.00 p.p.
☎️Tel: 056 818 1197
📧 E-pos: plaasvakansie@kultuurtuiste.org.za
📍 Waar: Udolpho-Rivierplaas
🕑 Wanneer: Vrydag van 14:00 – Sondag om 14:00
bottom of page
