top of page
Visvang Kompetisie

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Thinus: 083-294-8077
Wolmaranstad
Mar 22, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Wolmaransstad, 2630, South Africa
R200.00 per persoon, R150.00 per penkop
Description:
Die Deon Nel dam visvang kompetisie is besig om i gewildheid te groeie .In Maart 2026 was daar 28 hengelaars en vir die kompitisie van 22 Maart het 53 hengelaars reeds hul penne bespreek .
Alle inligting van die kompetisie is op die advertensie .Daar is slegs n beperkte aantal penne nog beskikbaar .Om n deelname te verseker moet u so gou as moontlik bespreek.
Vir navrae en besprekings kontak Tinus 083 294 8077.
bottom of page
