Vrystaat Vlaktes Rally & Fees

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
079 286 4264
Bothaville
Feb 7, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
R59, Bothaville, 9660, South Africa
R100
Description:
“Op 7 Februarie 2026 kom die Vrystaat bymekaar —
vir enjins, vir gemeenskap, en vir ons kinders.
Sluit by ons aan vir ’n veldry-byeenkoms waar modder vlieg, bande brul en aksie wag vir oud en jonk!
Spoedvrate — die Quarry tot Quarry…
WIL JY NIE MIS NIE!
Beleef die Kragdag Bandesleep-uitdaging — die eerste in Suid-Afrika.
Later geniet gesinne ’n gesinsrit vol avontuur.
Kosverkope, uitstallings, groot pryse, en Ichnus met sy VatVas-liedjie sorg vir die vermaak!
Navrae en borgskap:
Pieter 084 030 6141 of Yolandi 079 286 4264.
Moenie stilhou nie — hou aan rol!
Hierdie uitsending word geborg deur
Parys Bande, Point S.”





