top of page

Agrisol

Town:

Potchefstroom

Position:

Finansiële Klerk

Experience Needed:

Graad 12 setifikate. Rekenaarvaardig. Afrikaans & Engels magtig. Eie vervoer.

Requirements:

Goeie kommunikasievaardighede. Professioneel. Goeie beplannings en organiserings vaardighede. Sterk analitiese - en numeriese vaardighede.

Duties Include:

As deel van die finansiële department van Sgrisol sal die kandidat onderskeidlik verantwoordelik wees vir debiteure, krediteure, voorraad - administrasie en ander alemene administratiewe aangeleenthede.

Additional Info:

Sluitings Datumn 15 Mei 2024

Starting Date:

June 3, 2024

Date Created:

May 4, 2024

bottom of page