top of page

AGROFORS (EDMS) BPK

Town:

Potchefstroom

Position:

Administratiewe Beampte

Experience Needed:

Nasionale Senior Sertifikaat (graad 12) of gelykwaardige kwalifikasie ‘n Naskoolse kwalifikasie (diploma of graad) in administrasie of verwante veld sal ‘n voordeel wees Minimum van 2 - 4 jaar toepaslike ondervinding in ‘n administratiewe of voorraadverwante omgewing Goeie vaardighede in Afrikaans & Engels

Requirements:

Rekenaargesteldheid (MS Office en hoë verwerkingsspoed is belangrik) Sterk organisatoriese vaardighede, vermoë om take prioriteit te gee en sperdatums te haal Goeie kommunikasie- en taalvaardighede Betroubaarheid, akkuraatheid en goeie interpersoonlike verhoudings

Duties Include:

PLIGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir administratiewe ondersteuningsdienste wat verband hou met: Algemene kantooradministrasie (insluitend voorraadinname, oorplasing tussen stoor- en verspreidingspunte, verkope en voorraadbeheer) Hantering van debiteure en krediteure Aanstelling, salarisadministrasie en kontrakte vir tydelike en kontrakwerkers Mediese klarings

Additional Info:

Slegs Suid-Afrikaanse burgers sal oorweeg word. Indien jy nie binne twee weke na sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, beskou asseblief jou aansoek as onsuksesvol. Sluitingsdatum: 23 Mei 2025 Stuur CV en dekbrief aan: hr@kleinkaroo.co.za Navrae: 023 342 2057

Starting Date:

May 24, 2025

Date Created:

May 9, 2025

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
414474461_779812977493972_2731317494775231884_n.jpg
465677642_3900366603623479_8935709691078734418_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page