top of page
< Back

Algar Ind BK

Town:

Carltonville

Position:

Verkoopspersoon

Experience Needed:

Kennis van veehantering en boerdery sal voordelig wees

Requirements:

Gemaklik en vriendelik met mense kommunikeer en op jou voete kan dink. Voldoende Bestuursliensie bv EB/EC

Duties Include:

Additional Info:

Bemarking en verkoopsverteenwoordiging. Verseker dat produkte tydig en korrek gelewer word. Aflewering en besoeke landswyd Bereid wees om skoue landwyd by te woon, uitstallings te behartig en met boere gesels oor veehanteringstoerusting. Sosiale-media plasings opmaak, bestuur en opvolg.
Voel jy in jou hart dat jy `n goeie verkoops agent in die vee bedryf is? Het jy `n liefde daarvoor om in die ope lug te werk? Opsoek na `n nuwe uitdaging? Whatsapp: 082 324 6256 Of kom sien ons by die kantoor: https://maps.app.goo.gl/4fBxLiNtAubSmvnA6

Starting Date:

April 15, 2024

Date Created:

March 28, 2024

bottom of page