top of page
ALS Groep
Town:
Potchefstroom
Position:
Administratiewe Klerk
Experience Needed:
Vereistes:
Matrieksertifikaat (Graad 12) met die volgende vakke:
Rekenaar Toepassingstegnologie (RTT) is verpligtend
Rekeninkunde sal as 'n voordeel beskou word
Eie vervoer is noodsaaklik
Requirements:
Vaardighede:
Sterk rekenaarvaardighede, insluitend MS Office (Excel, Word, PowerPoint)
Uitstekende organisatoriese en kommunikasievaardighede
Aandag aan detail en vermoë om in 'n vinnige omgewing te werk
Basiese kennis van rekeningkunde sal voordelig wees
Duties Include:
Verantwoordelikhede:
Algemene administratiewe take soos lêerbestuur, data-invoer, en dokumentasie
Ondersteuning van die span met reëlings en skedulering
Hantering van kliënt- en werknemersnavrae
Additional Info:
Doen aansoek hieronder en Stuur asseblief jou CV en gebruik die volgende verwysing: Admin Klerk
Aansoek sluitingsdatum: 13 September 2024
Starting Date:
September 14, 2024
Date Created:
September 2, 2024
bottom of page