Als Groep
Description
Graad 12 met Rekeningkunde
Minimum 2 jaar ondervinding in 'n rekenkundige omgewing
Ondervinding met Debiteure, Krediteure en Bank Rekons
Goeie kennis van Pastel Evolution (voordeel)
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Junior Finansiële Klerk
Starting Date:
July 25, 2026
Date Created:
July 20, 2026
Akkuraat, betroubaar en detail georiënteerd
Goeie probleemoplossings-en organisatoriese vaardighede
Kan goed onder druk werk en sperdatums haal
Goeie kommunikasie en interpersoonlike vaardighede
Duties Include:
ROL OORSIG
Ons is op soek na 'n gemotiveerde en detail georiënteerde Junior Finansiële Klerk om by ons span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal 'n belangrike rol speel in die finansiële administrasie en ondersteuning van die rekenkundige funksie.
TAKE SLUIT IN
Debiteure
Krediteure
Bank Rekons
Invoer van transaksies
Rekeningopsporing
Verslae en kontroles
Algemene administrasie
SALARIS PAKKET
Bespreek in onderhoud
Additional Info:
AFSNYTYD VIR CV's
Vrydag, 24 Julie 2026
GEEN TERUGVOER VOOR
Vrydag, 31 Julie 2026 is onsuksesvol
E-POS CV MET OPSKRIF: Junior Finansiële Klerk NA
admin@alsgroup.co.za
018 290 8070
