top of page
Als Groep
Town:
Potchefstroom
Position:
Junior Admin Klerk Pos
Experience Needed:
Ons dinamiese span is op soek na ’n Junior Admin Klerk om administratiewe ondersteuning te bied in ’n professionele werksomgewing.
Requirements:
🔹 Vereistes:
Matriek (Graad 12)
Goeie rekenaarvaardighede (MS Office)
Sterk kommunikasie vaardigheid
Moet onder druk kan funksioneer
Akkuraat en betroubaarheid
Opleiding sal verskaf word.
Duties Include:
🔹 Pligte sluit in:
Algemene administratiewe take
Liasseer en dokumentbestuur
Ondersteuning aan bestuur en personeel in Personeel kantoor
Additional Info:
🔹 Aansoeke sluit: 30 Mei 2025
Stuur jou CV na: admin@alsgroup.co.za
Salaris Onderhandelbaar
Starting Date:
May 31, 2025
Date Created:
May 23, 2025
bottom of page