Bailliepark Naskoolsentrum
Description
Minimum vereistes:
• 4-jaar Onderwyskwalifikasie
• SACE-registrasie
• Onderrigervaring
• Afrikaanssprekend
• Goeie dissipline en spanwerkvaardighede
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Naskoolonderwyser-pos
Starting Date:
June 30, 2026
Date Created:
June 4, 2026
Die aansoeker moet in staat wees om effektief saam te werk binne 'n span of groep
Duties Include:
Naskool@Baillies nooi geskikte kandidate uit om aansoek te doen vir die pos van 'n Naskoolonderwyser.
📅 Aanvang: 1 Augustus 2026
Neem kennis:
Werksure is Maandae tot Vrydae vanaf 12:30 tot 17:30.
Naskoolsentrum funksioneer ook gedurende skoolvakansies.
Slegs Desembervakansies gesluit.
Additional Info:
Stuur asseblief u CV na:
naskool@bailliepark.co.za
Aansoeke sluit: 30 Junie 2026
Enige navrae kontak asseblief die naskoolhoof:
Antoinette Klingenberg
066 360 9861
