top of page
BHV Technology
Description
Graad 12
Geldige rybewys
Betroubaar & netjies
Requirements:
Town:
Bothaville
Position:
Tegnikus
Starting Date:
July 3, 2026
Date Created:
June 25, 2026
Goeie kommunikasie vaardighede
Moet onder druk kan werk
Moet bereid wees om na ure te werk
Rekenaar vaardig.
Duties Include:
Pligte:
Onderhoud van netwerk
Internet installasies
Bemarking
Aankoop van voorraad
Tegniese bystand vir kliënte na ure.
Additional Info:
Vakante Betrekking
Pos Beskrywing: Tegnikus
Ligging: Bothaville
Sluitings Datum: 02 Julie 2026
Stuur volledige CV aan: info@bhvtechnology.co.za
Navrae: 062 349 7623
bottom of page
