Body Fuel Express
Description
Body Fuel Express is opsoek na ’n Algemene Assistent om die eienaar by te staan met:
Aflewerings van bestellings
Administratiewe take
Bemarking van produkte
Winkel assistent verantwoordelikhede op sekere dae
Ondersteuning in onderhoudstake
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Algemene Assistent
Starting Date:
February 14, 2026
Date Created:
February 10, 2026
Minimum vereistes:
Graad 12
Afrikaans en Engels magtig
Geldige bestuurslisensie (definitiewe vereiste)
Kennis van rekenaars sal ’n voordeel wees.
Goeie kommunikasie vaardighede.
Vriendelik, betroubaar en in staat om verskeie take gelyktydig te hanteer.
Duties Include:
Verantwoordelikhede:
Help kliënte en hanteer verkope.
Neem bestellings en bestuur dit akkuraat.
Help met basiese administrasie, kwotasies en kliëntekommunikasie.
Ondersteun personeel met daaglikse winkelpligte.
Hanteer aflewering van bestellings indien nodig.
Bemarking van produkte soos benodig.
Additional Info:
Dit is die ideale geleentheid vir ’n jong skoolverlater wat ondervinding moet opdoen.
Aansoeke sluit op Vrydag 13 Februarie 2026.
Stuur jou CV na: potchbodyfuelexpress@gmail.com Vir meer inligting: WhatsApp 065 533 0159
