top of page
Bothaville
Description
Hardwerkende man tussen die ouderdom van 18-40 jaar
Ondervinding van lande bewerk o.a Rip, Plant, skoffel, spuit en stroop
Kennis van bees en skaap werk sal voorkeur geniet
Ondervinding in instandhouding van toerusting en masjinerie
Requirements:
Town:
Bothaville
Position:
Plaas Assistent
Starting Date:
February 7, 2026
Date Created:
February 2, 2026
Goeie menseverhoudinge en kommunikasievermoë
Geldige bestuurderslisensie
Woonagtig in Bothaville met eie vervoer
Goeie Christelike beginsels met sober gewoontes
Duties Include:
PLAAS ASSISTENT BOTHAVILLE DISTRIK
‘n Vakante pos is tans beskikbaar by een van ons gewaardeerde kliënte.
Additional Info:
Indien u oor die nodige vereistes beskik, stuur u CV na nvbd@nvbd.co.za voor 06 Februarie 2026.
bottom of page





