Bothaville Hoërskool
Description
Volledige CV's met begeleidende dokumente en verwysings
Relevante evaring
Requirements:
Town:
Bothaville
Position:
Koshuis Matrone
Starting Date:
June 13, 2026
Date Created:
June 5, 2026
'n Departementele oorplasing sal ideaal wees
Relevante kwalifikasies
Duties Include:
PLIGTE SLUIT IN:
Kombuisbestuur
Voedselvoorbereiding
Skoonmaak en handhawing van higiëne
Aankoop en bestuur van voorraad
Inspeksie en opdatering van bateregister
Bereid wees om in skofte te werk
Hulp verleen by skool- en koshuisfunksies
Hulp verleen met toergroepe tydens vakansies
Additional Info:
Aansoekbesonderhede:
Volledige CV's met begeleidende dokumente en verwysings kan per e-pos gestuur word na bhs@schoolink.co.za
'n Departementele oorplasing sal ideaal wees
Navrae: Mnr. Nico Pretorius - 082 309 1350
Sluitingsdatum: 12 Junie 2026 om 12:00
Diensaanvaarding: 21 Julie 2026 of so spoedig moontlik daarna
