top of page

Braaikuikens & Beesplaas

Description

BRAAIKUIKEN & BEESPLAAS • KLERKSDORP, NOORDWES • STEENKAMP FAMILIE TRUST

Ons gevestigde boerdery soek 'n betroubare, georganiseerde en selfgemotiveerde persoon om ons span te versterk. As jy van administratiewe werk hou, goed met syfers en rekenaar is, en nie omgee om deel te wees van 'n plaasomgewing nie — is dit dalk die ideale pos vir jou!

Requirements:

Town:

Klersksdorp

Position:

Administratiewe Dame

Starting Date:

March 14, 2026

Date Created:

February 25, 2026

Minimum Vereistes
A: Goeie kennis van Afrikaans en Engels (mondeling en skriftelik)

PC: Sterk rekenaarvaardighede — veral Outlook, Excel en Word

Ervaring: Ervaring met administrasie / boerdery-administrasie ('n sterk voordeel)

Persoonlikheid: Betroubaar, akkuraat, in staat om onafhanklik te werk en druk toe te pas

CV: Verwysings van vorige werkservaring — 'n groot aanwins

Duties Include:

Hoofverantwoordelikhede
Daaglikse en maandelikse werkers administrasie

Aankope, navrae per e-pos en telefoon

Aankoop- en verkoop fakture vir boekhouers

Maandelikse Eskom-meterlesings op die plaas

Hantering van besoeke deur Dept. van Arbeid

Bystand met plaas oudits (samewerking met bestuurder)

Weeklikse en maandelikse loonbepalings (Afriklok & Excel)

Hernuwing van voertuiglisensies

Misverwydering en plaas-mortaliteite administrasie

Onderhoud van die Bees Register

Algemene boerdery-administrasie en dokumentasie

Werksure: Halfdag tydens produksie · Volledige dag tydens misverwydering & skoonmaak-siklusse (~7-8 per jaar, elk 10-14 dae) · Geen naweekwerk tydens produksie.

Additional Info:

Wat Ons Bied
Bo-gem. Salaris: Mededingend in die mark

13de Salaris: Jaarliks aan einde van jaar

Werksvoertuig: Beskikbaar gesteld

AANSOEKE SLUIT: 13 Maart 2026

STUUR CV & MOTIVERING NA:
aansoeke@sftrust.co.za
Slegs geskikte kandidate sal gekontak word.

Werksfoon: Deur werkgewer verskaf

Behuising op die plaas: Indien benodig (Ander voordele tydens onderhoud bespreek)

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: 

guy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

Proudly Supporting

437534739_949282600536083_5430138278526729757_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (1).png
480508683_613349784788292_687399541913790447_n.jpg

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
462851564_122176550930146076_5897628943819649802_n.jpg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (2).png
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page