top of page
Brocor Group
Description
Brocor Group is op soek na 'n gedrewe Bemarker vir die Bothaville-area. As jy ondervinding het of passievol is oor die landbousektor, is hierdie die geleentheid vir jou!
Requirements:
Town:
Bothaville
Position:
Bemarker
Starting Date:
July 8, 2026
Date Created:
July 1, 2026
Sektore ingesluit:
Agri-industrie: Plase, vee, trekkers en implemente.
Onafhanklike kontrakteurs: Jy is baie welkom! (Saad, gif en voer).
Duties Include:
Sal bespreek word
Additional Info:
Klink dit na die perfekte volgende stap vir jou loopbaan?
📧 Stuur jou CV na: Lewellen@brocor.co.za
📞 Navrae: Kontak Lewellen Green (Nasionale Verkoopsbestuurder) by 073 332 4125.
bottom of page
