top of page
Brocor Letting
Town:
Potchefstroom
Position:
Werksgeleentheid
Experience Needed:
Ons brei uit en is opsoek na gemotiveerde verhuringse–agente om by ons dinamiese span aan te sluit!!
Requirements:
Ons soek iemand wat:
Uitstekende mense- en kommunikasievaardighede het.
Eie vervoer, selfoon en rekenaar het.
Selfstandig en resultaatgedrewe is.
Ervaring in eiendomsverhuring is ’n bonus, maar nie ’n vereiste nie.
Afrikaans en Engels kan praat.
Duties Include:
Kompererende kommissiestruktuur
Additional Info:
Starting Date:
June 15, 2025
Date Created:
June 6, 2025
bottom of page